Loterykaartjies
Neem aanlyn deel aan Suid-Afrika se gewildste loteryspeletjies. U kan kaartjies vir Lotto, PowerBall en Daily Lotto op hierdie blad koop, of selfs inskryf vir internasionale loterye soos USA Powerball of Mega Millions.
Wanneer u aanlyn speel, word u nommers veilig in u rekening bewaar tot die tyd van die trekking en u ontvang ‘n e-pos as u ‘n wenner is. Kies die speletjie van u keuse hieronder om deel te neem:
Gewilde Wêreldloterye
U kan ook die reuse boerpotte wen wat aangebied word deur opwindende loterye van regoor die wêreld, insluitend USA Powerball, Mega Millions en UK Lotto.

$215 Miljoen
Saterdag, 22 Februarie 2025



$181 Miljoen
Dinsdag, 25 Februarie 2025



£10 000
Maandag, 24 Februarie 2025


Hoe om Aanlyn te Speel vanuit Suid-Afrika
Dit is vining, eenvoudig en veilig om aanlyn loterye te speel. Volg net die stappe hieronder:
- Kies die lotery wat u wil speel.
- Kies u nommers vir die trekking.
- Koop u inskrywings.
As u aanlyn speel, is daar ‘n aantal voordele teenoor kaartjies koop by ‘n handelaar:
- U kan vanaf enige plek op u foon, tablet of rekenaar speel.
- Die nommers wat u kies word veilig bewaar, so daar is geen kans dat hulle verlore sal raak nie.
- U ontvang ‘n e-pos kennisgewing wanneer u ‘n prys wen.
Om meer uit te vind oor aanlyn speel, besoek die Hoe om te Speel blad.